Soos ouder gewoonte begin ons 09h00 , maar die eerste Honger Game begin 10h00. Dit gee ons n uur voor die game kans om Alliansies te maak (wel ons kan nou al begin om alliansies te maak). Ons moet kyk hoeveel van ons gaan speel en van daar besluit hoe groot ons die “baan” gaan […]